Philida Image Reply Ek het vir myself ‘n nuwe boek aangeskaf: Philida – André P. Brink, só ver klink dit vrek goed. Ek sal my gedagtes oor die roman graag op dié blog deel.